(Stefanie) ANONIEM Vanoggend het 3 swartes n woning in - TopicsExpress



          

(Stefanie) ANONIEM Vanoggend het 3 swartes n woning in Kraaifontein probeer inkom. Senior burgers was in huis, na n vreemde geluid gehoor is en hulle gaan waarneem het wat aangaan was die 1 swarte reeds binne die huis.Hulle het die venster oop gekry sonder dat die ruit breek, diefwering weggebuig en 1 was reeds in. Met beskerming van ons magtige Hemelse Vader het die 1 geskrik vir dreigement en is by dieselfde ruit uit waar sy 2 makkers nog buite was. Volgens die polisie is hul opsoek na die 3...klink my hulle is ou kalante, net dankbaar dat die egpaar veilig is, hulle is geskok, maar dinge kon baie verkeerd geloop het.
Posted on: Tue, 29 Oct 2013 21:29:25 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015