Stukkie uit Angus Buchan se boek: ‘n Mosterdsaad. “Een ware - TopicsExpress



          

Stukkie uit Angus Buchan se boek: ‘n Mosterdsaad. “Een ware wonderwerk is gelyk aan ‘n duisend preke” “…deur kragtige tekens en wonders, in die krag van die Gees van God.” Romeine 15:19. Hier sien ons dat Paulus, na my mening die grootste prediker buiten die Meester self, se dat dit deur tekens en wonders en in die krag van die Gees van God is wat Hy die Evangelie aan die heidennasies verkondig het.
Posted on: Sun, 17 Nov 2013 06:27:22 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015