TWEE TIPES REGERING - TopicsExpress



          

TWEE TIPES REGERING STELSELS whitenationnetwork/paper/archives/14336 Mens kry twee tipes regeringstelsel Die eerste Die stelsel is soos in die Bybel beskryf dat jou lewe is onbetwisbaar jou eie verantwoordelikheid en jy het die verantwoordelikheid om dit in stand te hou, daarmee saam het jy die REG gekry om dit te doen en jy moet VRY wees om dit te kan doen. Hierdie is nie ‘n mens gegewe ding waarop daar nie ‘n beletsel of restriksie op gele mag word nie. Hierdie is nie ‘n teokrasie nie want God is nie hier om sodanige stelsel te implimenteer nie of om enige een aan te stel of om toestemming te gee nie en niemand hier is goed genoeg om dit te doen of het die reg om dit te doen nie omdat geen mens oor die insigte en kennis beskik om dit te kan doen nie. Die Tweede Die stelsel is ‘n regering stelsel en die regering besluit wat se vryhede en regte jy mag he. Daar is verskeie stelsels van regerings, onder ander goed soos ‘n monokrasie, despotisme, nasionalisme, kommunisme, selfs rampokkery (dwing mense om sekere goed te doen), is alles mens geskepte regering stelsels. Bogenoemde twee vorms van stelsels is waarop die leering van die Bybel geskoei is, dag teenoor nag, lig teenoor duisernis. Gen 3:15 is die eerste indikasie van die stryd tussen die twee sade wat wys dat hier twee soorte mense op aarde is, die slangsaad en die vrou se saad, daar staan geskrywe jy sal hom die kop vermorsel en hy sal jou aan die hakskeen byt. Die regerings politieke stelsels is waar jy die sameswering van hierdie hakskeenbyters kry. Deut 28 wys uit dat jy die kop is maar as jy dit nie wil wees nie dan sal jy die stert word, en die stert sal die kop word, en hierdie is waar ons huidiglik is. Ons worstel stryd is nie teen ons eie vlees en bloed nie, maar teen die owerheid en die owerheid se magte, die wereld heersers en hulle magte en die bose geeste in die lug. Efesiers 10 : 6 – 20. Hierdie is wat in Europa gebeur het en mense is gefoseer om uit hulle lande te vlug om wrede vervolging te ontsnap omdat Christene as ketters uitgemaak was. Hierdie regering stelsel het nie tot ‘n einde gekom nie en dit is om hierdie rede dat ons in die Kaap aangeland het, hierdie mense het gevlug van een land na die volgende tot hulle weer vervolg is, en dit is waarom mense na Amerika en Suid Afrika gevlug het om hierdie vervolging vry te spring, Dit is om hierdie rede dat die Boere wat in die Kaap aangekom het hulle eenkant gehou het om nie onder die owerheid (Engelse) se vervolging te kom nie en het altyd buite die regering se grense uitgegaan om hulle eie reg en vryheid te behou. Aan die een kant was dit ‘n vorm van verset maar aan die ander kant ook ‘n ingebore deug dat hierdie mense hulle nie daarmee kon vereenselwig om so ‘n verdrukking oor hulle te bring nie. Dit teenoor die koloniale (Afrikaner) en die ander wat daar bly sit het en hom tuis gevoel het in die kerke en met die kerke meegedoen het terwyl die Boer homself eenkant gehou het en hulle het hom ook die “Bybel mens” genoem. Die Boere was nie wat vandag ‘n atteis genoem word nie maar die Boer was ‘n godsdienstige mens, nie ‘n gelowige een nie. Die Boere en die koloniale kon dus nie onder dieselfde kam geskeer word nie. ‘n Koningskap is ‘n enkel persoon wat gewoonlik sy mense en vriende kringe intrek en bevoordeel en hulle het gewoonlik meer regte en vryhede as die landsburgers. Die koning en sy hoogaangesteldes skep wette wat verdrukkend is en hulle neem van die volk se regte en vryhede weg om hulle te dien. ‘n Despoot doen presies dieselfde net op ‘n groter maat, so ook fasisme, fasisme laat eie besit toe maar die owerheid bestuur dit. So kry mens nou demokrasie. Politici vertel dit kom van die Grieks af en dit beteken dat die volk regeer, wat natuurlik twak is. Demos (mense) Kratos (krag), maw die kollektiewe krag van die mense wanneer daar probleme was wat die probleme uitgesorteer het. Iemand wat weet hoe om die probleem aan te spreek was die leier en het die bevele gegee en dit is so uitgevoer, daarna was die hele ding ontbind en die leier was net weer ‘n gewone burger. Dit wat ons hier kry is nie soos daardie demokrasie nie, die demokrasie wat ons hier kry is eerder ‘n demoon-krasie en waar dit op neerkom dat dit demonies is teenoor die volk. Die wat aangestel word regeer en maak wette wat die volk onderdruk en in bedwang hou en eis inkomste van die volk af. Die regeerder eis goedere wat jy geproduseer het en jy moet dit gedwonge afstaan vir die wat nie geproduseer het nie, want die regeerders het niks om te gee nie. Die wat hier die regeerder wil word het niks om te gee nie, hy belowe egter hy gaan vir jou gee as jy vir hom stem. Sodra hulle in ‘n magsposisie kom as regeerder moet hy eers by iemand vat wat het om dit aan ander te kan gee. Dit is demokrasie en dit is hoe dit toegepas word. Hierdie is ‘n verdrukkende stelsel, die politici verkoop homself eers met bloftes van wat hulle vir jou sal gee en sodra hulle in ‘n magsposisie is dan begin hulle te vat by die wat het, stop hulle self vol en deel dan so bietjie uit om voor te gee iemand baat daarby en dat hulle hulle beloftes nakom. In werklikheid is alles wat jy kan kry net wat jyself reeds voor betaal het en die owerheid parasiteer op jou. Wat jy ‘n bietjie van sal kry sal jy eers self voluit voor betaal. ‘n Parasiet is egter meer genadig, hierdie is meer wat beskryf kan word as ‘n parasitoiede wat sy slagoffer eers verlam (deur wetgewing) en le dan eiers in die slagoffer en sodra die larwes uitkom en dan word die slagoffer stadig lewendig opgevreet (toenemende eise), al om sy lewend behoude totdat die slagoffer later uiteindelik vrek (bankrot is). Dierdie politieke stelsels val almal onder dieselfde orde, hulle besit die mag, en om hulle in die magsposisies te hou skep hulle wette om die mense in bedrang te hou, en om dit af te dwing, skep hulle hierdie oorgrote polisiemag om hulle teen die volk te beskerm. Ook die weermag is daar wat nie nodig is nie, en hierdie polisiemag en die weermag moet die volk ook gedwonge voor betaal, want hierdie is alles daar om die politici se posisie te beveilig en te beskerm. Al hierdie sisteme werk as volg, die demoonkrasie (ook “domocrazy”) is ‘n stelsel wat op sy eie staan, die enigste verskil tussen kommunisme en ‘n domokrasie is onder ‘n demoonkrasie (demokrasie) het jy nog die vryheid om weg te kan gaan. Wanneer demoonkrasie verder ontwikkel word deur die eisende massa, en hulle verbied jou om te kan beweeg, dan is dit kommunisties of sosialisme. Die enigste ander stelsel is ‘n republieke stelsel bv soos waaronder die romeine daardie magtige volk geword het, totdat dit later ‘n keiserryk geword het, maar die romeine het in mag gegroei deur ‘n republiekeinse stelsel, In die republiekeinse stelsel is dit die volk self wat die konstitusie opstel wat sy eiesoortige inbors pas en hierdeur word ‘n werksaanbod (kontrakteur) uitgereik aan die bevoegde persoon wat die taak die beste kan uitvoer. Na afhandeling word die kontakteur weer net een van die gewone mense. Daar is maw geen leier wat in enige magsposisie kom wat ander regeer en misdade teen die mense kan pleeg nie. ‘n Taak word slegs as ‘n werksaanbod aan iemand wat ‘n leier is uitgereik en hy moet dit nakom of hy word vervang. As hy dit nie nakom nie dan is dit hoogverraad en hy word vervolg daarvoor, hy word uit die weg geruim want daar is nie tronke vir liefdadigheid nie. Iemand wat daar sit en nie die taak kan verrig nie kan nie daar sit vir vyf jaar en hom vervet in die buit nie, hy word binne perke van drie maande uitgehaal en vervang hom met iemand wat die werk kan doen. Hier het ons dan ‘n stelsel waar die volk die baas is, en die amptenaar dien die volk. Daar is maw nie die paar wat daar bo sit en buit maak uit die volk nie. Die volk is vry, die volk het die reg om homself te dien, die volk het alles gedoen volgens sy eie behoeftes, sy eie imbors, sy eie wil en strewe in sy eie wereld beskouings – die’ is vas geskryf in ‘n konstitusie wat onveranderbaar is. Die staat het geen reg om ‘n wet te skep of te verander nie. Die wetgewing berus by die volk en nie by die staat nie. Hierdie wette moet toegepas word wat die volk self daar gestel het. Daarvoor het hy nie ‘n groot polisiemag nodig nie, net ‘n klein polisiemag wat wet en orde handhaaf. Ook ‘n weermag soos wat mens onder ‘n demoonkrasie (domokrasie) kry is nie nodig nie want elke burger moet sy eie vryheid en sy eie reg handhaaf. Daarvoor het hy wel militere opleiding nodig en hy het insigte nodig vir militere uitvoering en daar is militere toerusting nodig, maar daar is nie ‘n uitgebreide weermag nodig nie. Die klompie wat wandade kan pleeg is die regering self, en daarvoor bestaan die wet wat die volk geskep het. Daarom, die man wat daar instap as dienaar van die volk en se hy aanvaar dit, hy is ‘n man, hy is ‘n leier ! Die konstitusie wat deur die volk opgestel word is die werksaanbod aan hierdie leier. Enige ander politieke stelsel is ‘n sameswering deur die politici wat die stelsel tot stand bring en dit is ‘n selfdienende bedrog beding vir hulle eie voordeel en hulle eie behoeftes, verder soos in SA, of hy nou “links”, “regs” is of “ultra ver regs” is, enige politieke party is in ‘n verkiesing die verkoopsagent vir die regerende party. Hulle tree op en probeer jou oortuig met mooi glinsterryke woorde en beloftes van dit en dat en jy gaan stem. Met die kruisie wat jy gaan trek gee jy aan die party wat die meerderheid stemme het (dit gaan nooit jou party wees nie) die reg om met wette bo-oor jou kop te gaan, oor jou persoon te besluit en oor jou besitting, jy het geen reg om daarby weg te kom nie. Dit is soos by ‘n dobbel tafel, as jy jou geld nie op die tafel gesit het nie dan kan hulle dit nie by jou vat nie. Wanneer jy jou geld uitgehaal het en jy het dit op die tafel gesit het en jy verloor is die geld weg. Jy verloor en jy kan nie daaroor te kere gaan nie. Al hierdie politieke patye is verkoopsagente om jou in te lei om jou kruisie te trek sodat die party wat inkom om te regeer en oor jou kan baas wees. Jy gee aan hulle die reg, die ligimiteit (is die woord wat hulle gebruik) om dit te kan doen. Jy kan geen ja maar of teenstand daarteen bied nie, dis net soos met die geld op die dobbel tafel, dis WEG ! Bly WEG van hierdie tipe van politiek af, jy sal nooit wen nie. As jy daar weggebly het het jy net soos by die dobbeltafel nie jou geld op die tafel gesit nie, jy het nie die reg gegee om jou geld te vat nie en hulle kan nie jou geld uit jou sak uithaal nie, jy het nie die ligimititeit gegee vir hulle om oor jou te heers en jou te regeer nie. Jy kan dan as ‘n klein minderheid se jy kan nie aan so ‘n verkiesing deelneem nie, want daar word ek afgetakel tot niks toe nie, hulle maak daarna net wat hulle wil met my en dit is nie my wil nie. Bly weg daar en moenie daaraan deelneem nie. Groot versoek, kyk met helder oe, kyk met gesonde rede na hierdie ding, en redeneer hom uit. Hierdie partye wat daar gestig is, namate hy sukses behaal het om hierdie verkiesing te bevorder, en aan mense hierdie idiologie te verkoop, word agterna beloon en hulle kry ‘n posisie in die parlement en hulle teer op jou sak, hulle word uit jou sak betaal, hulle word uit jou sak vervoer, hulle toelaes, alles uit jou sak, En van al sy beloftes kom daar niks, absoluut niks. Dit is alles lee beloftes, hy (die politikus) kan niks vir jou doen nie en hy kan nie eers die wense van die massas uitvoer nie en wat hy doen doen hy tot jou nadeel en tot sy voordeel. Maak nie saak hoe ver “regs” of hoe ver “links” die politieke party is nie, almal ry in presies dieselfde bootjie en dit is ‘n sataniese opset soos voorheen genoem is daar uit Efesiers 6. Ons stryd is nie teen ons eie vlees en bloed nie, maar teen die owerheid en die owerheid se magte. Hierdie teenpartye en opposisie partye en al hulle organisasies is deel van die owerheid se magte, so ook die polisiemag en die weermag, dis alles hulle magte om hulle te beskerm teen die publiek, teen jou ! Mense moet net teruggaan en na die ou ZAR se grondwet gaan kyk. Elke burger is daardeur opgeroep om ‘n perd te he, ‘n geweer, ‘n seker hoeveelheid ammunisie en kos vir ‘n aantal dae om op bystand te wees indien daar probleme is. Die burgers is opgelei en hy gaan daarna terug huis toe met sy geweer en ammunisie en bly op bystand terwyl hy met sy lewe aangaan. As daar dan ‘n oorlog kom dan word al die burgers opgeroep en daar is dadelik ‘n weermag wat die land kan beskerm. Die wat nie wil gaan nie word gevisiteer (knip jou knatertjies en gooi jou uit die land uit as landsverraaier). Die Transvaalse Grondwet was een van die bestes wat daar was. Dit is belangrik om daarop te let dat die regerende party laat die polisie en die weermag ‘n eed sweer om die politici (staat) te dien. Dit beteken die polisie en die weermag sweer trou aan die politici (staat) en sal jou, wat onder die staat is, skiet onder eed om die politici (staat) te beskerm. Die polisie en die weermag is dus nie vir die volk nie, maar teen die volk. Mens kan hoop dat mense nou so bietjie insig oor hierdie hele politieke stelsel gekry het, my oproep is, moet nie verder deelneem nie. Moenie jou geld mors nie. Ons het al ons geld gemors in hierdie oposisie partye, mense het hulle vet gevoer, dink net aan hierdie kort verlede hoe het die mense aan hierdie HNP en ander partye gegee en hulle bestaan vandag nog, en hulle bestaan uit jou sak uit en tot hierdie dag toe het hulle niks gedoen nie. Die konsevatiewe party wat in die dokument genoem word, Treurnicht, het presies dieselfde gedoen en hy het nog die “regse” stem verdeel en hy het al die al die inisiatiewe wat die “regses” voor gestaan het vernietig en hulle het onttrek, hulle het hulle deel gekry van die regering, en al hierdie vreeslike organisasies is ingestel op geld wat in jou sak is, hulle haal dit daar uit en hulle leef lekker en hulle geniet dit en hier en daar hou hulle praatjies en verder slaan hulle toe op jou kultuur goedere en hulle gebruik dit ook nog om vir hulle self fondse in te samel. Wees gewaarsku teen die politiekery en die politieke stemmery, daar is blykbaar ‘n klomp “regses” wat volgende jaar (2014) wil deelneem aan die verkiesing, dan as alles bymekaar kom gaan daar iemand wees wat die naam “Boer” gebruik (hy verag die Boer volk) en dan gaan hy vir jou ‘n briefie teken met wie ook al in beheer is, wat dan se ons vat hierdie stukkie grond, ‘n klein volkstaatjie iewersters en ons sal dit aanvaar nou, en julle kan die res van die Boere se land vat…. daardie dag gaan daardie man daar die Boere republieke totaal afteken, wegteken, en dan het 24 000 kindertjies wat onder 16 jarige ouderdom was en helfte van die Boere se kinders was en 3000 vrouens verniet in die konsentrasie kampe gesterf vir ons land en ons vryheid. Dit gaan veroorsaak dat die Boere se republieke totaal weggeteken gaan word en die Boere gaan nooit weer hulle land kan opeis nie, in ruil vir ‘n klein stukkie volkstaatjie iewersters waar hierdie persoon die “leier” op gaan wees. Hierdie kan nooit toegelaat word nie. NS. Let daarop dat die Afrikaner die Boer se identiteit probeer steel om die Boere se ondergang te probeer bewerkstellig in ruil vir die drie geldstukke wat hy daarvoor sal ontvang. Daar bestaan nie iets soos ‘n “regse” party nie, Linkses en regses kry jy in enige party, dit hang net af hoe apaties of agressief die persoon self is. Deur iemand “regs” te noem is net ‘n manier om die persoon te beskuldig van iets wat die beskuldiger se opinie nie pas nie. Deur ‘n “Boere volkstaatjie” iewers te aanvaar sal niks anders as ‘n konsentrasie kamp wees nie, dit sal gegee word sonder enige toekoms en enige bronne wat lewe nie kan onderhou nie, ons mense sal letterlik van honger daarin omkom.
Posted on: Thu, 26 Sep 2013 07:44:50 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015