The police came at the accident scene, any witnesses he asks the - TopicsExpress



          

The police came at the accident scene, any witnesses he asks the crowd. An elderly white guy replies yes, I saw the car came down the road, pull to the left to avoid an accident and slam into the wall. Then an Indian guy came to the front and said no mister he was speeding also. Any other witnesses? Julle prat kak se die coloured ou, dai jong het met sy Pa se rooi BMW met klipharde house music met n moerse spoed om die draai gekom, die kar se sunroof was oop en al sy bras het n glas rum in hul hande gehad en die driver n dumpie heineken, hy was nog besig om op sy BB met sy tjerrie te praat want hy het vir haar gelieg want hy jol met n ane skool kind. Toe hol die hond oor die pad en hy sien te laat want sy nike cap was diep in sy oe en sy ray-bans is te donker, toe swaai hy uit vir die hond en toe beweeg die muur voor hom in. Presies wa was jy toe die ongeluk gebeur meneer vra die polisie. Nee fok meneer, ek kom nou ees hie aan, ek was ini tavern toe ek die slag hoor.
Posted on: Wed, 20 Nov 2013 21:09:34 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015