Toe my kinders nog klein was,het ek gewens hulle word gou groot! - TopicsExpress



          

Toe my kinders nog klein was,het ek gewens hulle word gou groot! Dis nie n wonder daar is n spreekwoord wat se: Be careful what you wish for nie. Nou is hul jong tieners wat hulle eie besluite wil neem,eie koppe volg en eie dinge wil doen! Nou voel dit of ek as ouer hulle gefaal het in my opvoedingstaak. Hoe hanteer mens nou daardie jong grootmense? Hoe oortuig jy hulle dat dinge nie so gedoen word nie? Help!!!!!
Posted on: Wed, 30 Oct 2013 20:30:35 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015