Toeka tot nou: Scenario - Piet druip Engels op Hoërskool. TOE - TopicsExpress



          

Toeka tot nou: Scenario - Piet druip Engels op Hoërskool. TOE - Piet se gat brand. Hy moet ekstra klasse loop. Hy slaag en gaan Universiteit toe. NOU - Die Onderwyser kry die skuld. Piet is getraumatiseer. Sy saak word opgevat deur ‘n plaaslike menseregte groep. Dit raak ‘n politieke storie. Engels word van die cirriculum afgehaal. Piet slaag matriek, maar sny gras vir ‘n lewe want hy kan f*kkol Engels praat.
Posted on: Thu, 20 Jun 2013 07:35:13 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015