Uit di pen van Johan Pypers Goeie môre wat n voorreg vir nog n - TopicsExpress



          

Uit di pen van Johan Pypers Goeie môre wat n voorreg vir nog n dag vir regstellings: Mag Jesus ons sagkens wakker maak en God se engele vir ons hulle kore sing. Kom ons juig, omdat ons as God se koningskind mag ontwaak. Kom ons sing saam met die engele, en loof en prys God se Groot en Heilige Genade vir ons. Ja weet dat God saam met ons stap, Hy wat ons nooit sal laat struikel nie, nooit sal Hy ons laat seer kry nie. Kom ons neem God se Hand en loop saam Hom deur hierdie wonderlik dag met die wete ONS is n Koningskind en n geliefde van God in die nuwe Genadige dag. Lekker dag en geniet God se saamloop in u lewe. GSu
Posted on: Thu, 31 Oct 2013 07:32:54 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015