Vader vandag wil ek net vir U kom dankie se vir alles.As dit U - TopicsExpress



          

Vader vandag wil ek net vir U kom dankie se vir alles.As dit U wil is Here wil U met elke motoris wees gedurende die skoolvakansie.Here ek pleit die bloed van U oor elkeen.Vader wees ook selfs daar by elke siek bed,oues van dae en sommer elke lewende wese.Here ek le my kleinkind voor U voete neer.Raak hom aan en genees hom asb in Jesus se Naam.Here waar hulle oppad is dokter toe gaan U hulle vooruit en salf die dokter wat oor hom sal gaan asb Koning Jesus.Amen
Posted on: Mon, 24 Jun 2013 09:16:33 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015