Van my na jou wrote: Ek het seergekry, het baie seergekry, Ek - TopicsExpress



          

Van my na jou wrote: Ek het seergekry, het baie seergekry, Ek kan nou sien hoe ek hard probeer het om te wees wie ek nie is. Ek het genoeg gehad, Wys my die pad na die plek waar my siel kan rus, Ek dink dis tyd om om te draai, my hart lê in stukke rondgewaai. Dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry - n nuwe rigting, n oor begin; die lewe is kort, die tyd is min. Daars n beter pad vir my - dis tyd...
Posted on: Tue, 29 Oct 2013 09:31:22 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015