Vanoggend gee ek u ñ Stukkende HORLOSIE: sodat die tyd met - TopicsExpress



          

Vanoggend gee ek u ñ Stukkende HORLOSIE: sodat die tyd met Spesiale Mense nooit uitloop nie. ñ Ou SKOEN: dat u weet hoe vér Ek vir U sal LOOP. ñ VELDBLOMMETJIE: dat u kan sien dat daar wel nog MOOI dinge in die lewe is. ñ SPIÉEL: dat u kan onthou hoe Kosbaar & Spesiaal u is & dat mens u liefhet nés u is. ñ SKOENLAPPER: dat u Vry sal LEWE & Elke Oomblik van Elke dag Geniet! Mooi week dierbares:* Elmarie
Posted on: Mon, 02 Sep 2013 07:57:07 +0000

© 2015