Veiligheids wenke — in en om die huis Wees waaksaam as jy by - TopicsExpress



          

Veiligheids wenke — in en om die huis Wees waaksaam as jy by die huis kom. Kyk eers bietjie rond en maak seker niemand hou jou dop nie… Ken jou buurman, kry sy selnommer, werkstelefoon nommer… ’n NOODPLAN vir ’n brand, ’n rooftog of as ma skielik siek word… Moenie die asblik langer op straat los as wat nodig is nie. Rëel met jou buurman… Moenie pos langer as een dag in posbus los nie. Rëel met jou buurman… Moenie jou “Flat Screen” sigbaar na straat installeer nie… Moenie nuut gekoopte toerusting se kartonne/verpakking buite jou erf neersit (uitstal/“adverteer”) vir verwydering nie… Verwyder daagliks papiere en ander rommel, of klippe of enigeiets wat nie voor jou erf hoort nie…
Posted on: Mon, 30 Sep 2013 18:22:14 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015