WELGELUKSALIG is die man wat nie wandel in die raad van die - TopicsExpress



          

WELGELUKSALIG is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie; Spr. 1:22. 2 maar sy behae is in die wet van die HERE, en hy oordink sy wet dag en nag. Ps. 119:1. 3 En hy sal wees soos ’n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit.
Posted on: Wed, 04 Sep 2013 14:02:12 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015