Wat n wonderlike aand in God se geselskap tesame met die siekes in - TopicsExpress



          

Wat n wonderlike aand in God se geselskap tesame met die siekes in die Cottage Hospitaal, wat n wonderlike ervaaring was dit nie om verpleegster Vicky van Wyk te kon ontmoet, wat waarlik met God en die siekes n pad stap, dit is voorwaar n wondelike voorreg om vir die siekes te kon bid, soos een van die pasiente se familie dit gestel het toe hulle gevra is of ons vir die dame pasient kon bid was sy antwoord hoekom dan nie, God is werklik wonderbaarlik.
Posted on: Tue, 15 Oct 2013 18:19:24 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015