hallusinasie generasie spoel weg my illusies sosiale - TopicsExpress



          

hallusinasie generasie spoel weg my illusies sosiale revolusies laat my bewuste her-programeer klim teen evolusie leer breek weg van menslike wraak wie sal eden tuin bewaak maak my vry in vrede ek leef ‘n hiernamaals-hede psigidilise herlewing trek my engele in ‘n kring nuwe denkwyses bepaal of my gewete asem haal breek my skedel lig my oe anoreksies reik ek na bo regilieus sal ek wag tot vrede my laat lag
Posted on: Fri, 23 Aug 2013 10:32:56 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015