hi mensies,ondersteun asb een van my vriendinne : Een van haar - TopicsExpress



          

hi mensies,ondersteun asb een van my vriendinne : Een van haar ouers in die Sangskool (John Loxton) het vir ons n skaap geskenk ter waarde van R1500.00 om fondse te genereer vir ons Eindjaar Show wat die 30ste November 2013 by die JAMROCK TEATER gaan plaasvind. Die lootjies is net R25 elk. Wie stel belang om n lootjie of 2 te koop by my en dan lekker skaapvleis te WEN vir die vakansie!!! Comment/Inbox my as julle belangstel. Toe man julle! Ondersteun die jong local talent! Ek sal dit baie waardeer. Hoop almal het n baie lekker dag. A....mper vakansie!!!
Posted on: Wed, 20 Nov 2013 09:27:55 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015