n Goue sterretjie aan Paul McCartney van Beatles faam wat op 71 - TopicsExpress



          

n Goue sterretjie aan Paul McCartney van Beatles faam wat op 71 weer n CD gemaak het. Kyk, as dit nie n aansporing is vir ouer mense is om nie die ouderdom te gebruik as verskoning om nie meer te doen wat jy nog kan doen nie, dan weet ek nie. Almal kan nie CDs maak nie, maar ek is seker as mense om hulle kyk, is daar volop geleenthede om die sit en wag vir die dood te vervang met iets lewensverrykend.
Posted on: Fri, 25 Oct 2013 04:38:09 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015