n hartlike goeie more aan die sustersbond !! ek vertrou dit gaan - TopicsExpress



          

n hartlike goeie more aan die sustersbond !! ek vertrou dit gaan nog goed met julle? en ek hoor julle het so laat in die huis gekom saterdag aand dat nie een van julle gistermore kerk toe gegaan het nie??!! a nee a man, ekt julle mos nie so grootgemaak nie !! ek sal vandag nog met julle afreken , so laurakie kom uit die kas uit, ursi kom onder die bed uit, nita kom agter die deur uit, marci klim uit die yskas uit,nuz jy was veronderstel om toe te sien dat hulle by die kerk uit kom , so jou pak slae kom eerste my suster !! ehehehheee - lekker dag ouens, lief vir julle, Thailand blessings !!
Posted on: Mon, 24 Jun 2013 02:22:06 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015