seisoene kom en gaan wat is was al sal weer - TopicsExpress



          

seisoene kom en gaan wat is was al sal weer wees lente bring jeugdige vreugde gryp lewe met vraatsige vingers vas huppel trompet in die hand dae tegemoet somer bring volwassenheid die blom kelk oop vrug le volrond versadig jou ingewand met die beste van die oes herfs bring middeljare lewe wring jou vingers onwillekeurig oop laat blare een vir een val wyl herrinering met vlamkleur jou geheue palet vul winter bring bejaardheid kaal gestroop en krom gebuig gelouter deur tyd gladde bas verweerd en oud sneeu wat strompel oor pieke seisoene deursigtig soos glas tot jy menswees daarin pas
Posted on: Tue, 25 Jun 2013 11:12:06 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015