19 November More fb friends en alle Jody Wayne Fans. As fan van - TopicsExpress



          

19 November More fb friends en alle Jody Wayne Fans. As fan van hom invite ek van tyd tot tyd van sy ander fans om sy Fun Page Ouma Cool te like. Dit kom my voor dat die page nie leka kan groei nie, omdat daar onsekerheid bestaan oor die ok om die Page te run. Almal is baie welkom om Johan, Jody se Agent wat sy site en Fan Page oorgeneem het, daar te kontak. Soos ek verstaan is alles in orde met hulle oor die Ouma Cool Page. Byvoorbaat groete.
Posted on: Tue, 19 Nov 2013 05:22:38 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015