Aan Prayer Warriors:Ek dink vanaand aan presies n jaar terug aan - TopicsExpress



          

Aan Prayer Warriors:Ek dink vanaand aan presies n jaar terug aan die aand wat die Here u hulle gebruik het om vir my dogter te bid.N saak wat u hulle nie ken nie het God u tydens die gebed openbaar het.Dit was wonderlik en ek bid vir u as bidders dat die Here se seen op elkeen wat vermoeenis maak met die afvalliges,verstotes en veragtelikes.Skep moet in die Here en gaan aan mt die goeie werke,want wie teenstrydig is teen die werk van God het nie n saak met u aan nie,maar met die Here.Staan sterk
Posted on: Sat, 16 Nov 2013 19:24:08 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015