Alle inwoners van Middelburg word genooi om hierdie Saterdag 21 - TopicsExpress



          

Alle inwoners van Middelburg word genooi om hierdie Saterdag 21 Sept.) 8VM. saam te kom bid op die Golfsig koppie. (Die afdraai na die koppie is reg oorkant die substasie in Totius straat) Dit is interkerklik en word aangebied deur Middelburg4Jesus en die mannebiduur groep van Kareelaan 26. Ons gaan eers die Here prys met lofsang. Bring jou kitaar saam!! Ons as Middelburgers het soveel om voor dankbaar te wees! Ons bid vir ons dorp en dan in besonder ook vir die mannekamp!!! Bring jou vrou en kinders saam!! Jy is welkom as jy kan kom help op die kamp. Bid maar daaroor en kontak ons. 082 4482 556
Posted on: Tue, 17 Sep 2013 09:32:16 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015