As ek slaap en droom sien ek jou gesig dit eet aan my ruk mens - TopicsExpress



          

As ek slaap en droom sien ek jou gesig dit eet aan my ruk mens stuk stuk uitmekaar ek moet opstaan ma sukkel wa is jy om my te motifeer e op te tel moed in te praat sien as jy val val nie net jy nie maar jou kinders dis wa die teerpunt le by hulle net krag van bo en 10 maande wat my lewe wee begin sin maak het die toekoms het ek ver vooruit gesien nu bly die opofferings en verwyte my palm saam die vrek seer kry ek nu baie vra met mense wat karring en nie my seer sien nie n belote wat ek nu maak ek sali gaan le tot ek dit wee heti wnt n dag gaan nie verby wat ek nie treer oor julle nie ek sal alles wee regmaak dis n belofte
Posted on: Tue, 02 Jul 2013 07:35:52 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015