"As jy dus die kleinste van God se opdragte opsy sou skuif en - TopicsExpress



          

"As jy dus die kleinste van God se opdragte opsy sou skuif en ander leer om dit ook te doen,sal jy die kleinste wees in God se koninkryk.Maar as jy God se wet tot in sy kleinste detail respekteer en gehoorsaam,sal jy groot wees in sy koninkryk."Want Ek sê vir julle,as julle nie die skrifkenners en die Fariseërs oortref in hoe julle God se wil uitleef nie,sal julle beslis nie toegelaat word in sy koninkryk nie."
Posted on: Wed, 04 Sep 2013 03:53:58 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015