(Col 1:22) in die liggaam van sy vlees deur die dood, om julle - TopicsExpress



          

(Col 1:22) in die liggaam van sy vlees deur die dood, om julle heilig en sonder gebrek en onberispelik voor Hom te stel; AOV (Col 1:22) In the body of his flesh through death, to present you holy and unblameable and unreproveable in his sight: KJV (Col 1:22) He accomplished this in dying our death in a human body; He fully represented us in order to fully present us again in blameless innocence, face-to-face with God; with no sense of guilt, suspicion, regret, or accusation, all charges against us are officially cancelled! Mirror Word (Joh 21:25) En daar is nog baie ander dinge wat Jesus alles gedoen het; maar as hulle een vir een beskrywe moes word, sou die wêreld self, dink ek, die geskrewe boeke nie bevat nie. Amen. Sy hele lewe was dus ‘n onophoudelike stroom van eindelose wonderwerke! So sal ons lewens wees wanneer ons ten volle besef dat ons sonder gebrek en onberispelik voor God gestel word. Dan is alles wat ons doen ook sonder gebrek en onberispelik voor God! Alles in ons huise en alles in ons werkplekke…………….in elke area van ons lewens! (Gen 1:31) Toe sien God alles wat Hy gemaak het, en—dit was baie goed. Daarna het Hy in Sy rus ingegaan. Hierdie stuk Woord laat my besef dat daar niks beters in die wereld is as dit wat God reeds vir ons, net soos ons is, sonder gebrek en onberispelik geskep het nie. Kom ons staan op dit vanoggend! Vrede vir julle HEINRICH BESSINGER
Posted on: Wed, 19 Jun 2013 06:25:13 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015