Daaglikse Gebed: Heer ek dank U vir krag van omhoog na lang ure se - TopicsExpress



          

Daaglikse Gebed: Heer ek dank U vir krag van omhoog na lang ure se dienslewering en my vanmore weer veilig by die huis gebring. Wanneer ek my hoof gn neerle beskerm my en hou U hand van beskerming oor my. Nou bid ek vir reisgenade vir Belstone Cong kerkkoor oppad terug huis toe, U hand en oe oor die voertuie, die bestuurders en die passasiers in Jesus naam en hou alles wat kwaad is weg van hulle af, Amen.
Posted on: Mon, 23 Sep 2013 04:56:25 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015