Die LIEFDE van JESUS vir n KIND Wat is mooier as die liefde en - TopicsExpress



          

Die LIEFDE van JESUS vir n KIND Wat is mooier as die liefde en ware opregte omgee van n kinderhart.Jesus sê bring die kindertjies na My toe.Moet hulle nie seermaak of verwaarloos nie hulle is geleen vir ons vir n tydperk.Hulle behoort nie aan ons nie maar aan God.Die wat n kind te na kom of seermaak sal vir dit verantwoordelik gehou word.God het elke kindjie lief.Ons hoor so baie van babas en kindertjies wat verkrag word of onder die invloed van drank of agressie mishandel word.Kindertjies wat in weeshuise sonder ouers is of wat geaborteer word oor hulle n las sal wees....Kinders is so spesiaal so opreg en dis ons as ouers se plig om hulle op te voed na die wette van God en hulle te stig nie te breek nie.Bou jou kind dat hy of sy na groot doelwitte kan strewe en geliefd sal wees. Juanita
Posted on: Tue, 15 Oct 2013 09:44:47 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015