"Diegene wat Belhar so op die voorgrond druk, se argument is dat - TopicsExpress



          

"Diegene wat Belhar so op die voorgrond druk, se argument is dat dit nie polities gemotiveerd is nie. Tog is [prof. Nelus] Niemandt se eintlike groot bekommernis dat die verwerping as ‘n politiese nederlaag sou beskou word! Is die keiser toe uiteindelik sonder klere gevang! Gaan die aanvaarding van Belhar dan al die politiek van die verlede regmaak? Moet ons dit nou aanvaar omdat die verwerping ons sogenaamd weer in apartheidsgewaad gaan kleë? … Hiermee sê hy dus eintlik dat alle kritiek teen die Belhar dokument ter wille van polities korrekte skuif opsy geskuif moet word."
Posted on: Mon, 26 Aug 2013 13:36:43 +0000

Trending Topics



ight:30px;">
8 Oz. Popcorn Popper Machine with Cart Color: Red. P58Q -
Going Out? Come to Dewey! The Starboard Restaurant Thirsty
Are you kidding me? In the last month I have 50/50 Joint

Recently Viewed Topics




© 2015