Ek le vanaand hier in my bed nmet n traan in my oe toe ek die stuk - TopicsExpress



          

Ek le vanaand hier in my bed nmet n traan in my oe toe ek die stuk lees en besef dit is vir iemand bedoel.hoop jy lees dit en vind vrede want dit is wat Abba Vader vir jou wil he: Gisteraand het ek na jou verlang en opgekyk na die mooiste ster.....ek wou na jou toe gaan, maar die Hemel is so ver.....ek wou weer in jou oe kyk en aan jou raak.......en ek wou vir jou die mooiste liedjies maak........Ek wou vertel hoe baie ek jou mis.....maar was bang ek steur jou rus.......ek het Engeltjies hoor sing en skapies hoor bler......ek wou dit met jou kom deel, maar die Hemel is so ver.......ek wou jou styf vasdruk teen my......en nog n ou drukkie by jou kry......ek wou jou vertel van my hart se verlange.....ma­ar was bang jy sien die trane op my wange......ek het uitgereik na die helderste ster........maa­r kon nie daaraan raak nie, want die Hemel is so ver........ek wou seker maak jys gelukkig daar.......en het so lank na die hemel opgestaar......­ek het gewens ek kon jou net sien rondbeweeg.....­want my kop is vol vrae en my hart is leeg......ek het gesoek na iets om die afstand kort te knip, gegryp na die naaste sker.....maar als tevergeefs, want die Hemel is so ver......ek het ingekropte hartseer wat so diep in my skuil......uit my gebring, en my hart leeg gehuil......ek wou regmaak wat ek als in die lewe verbrou het.......en jou vertel dat ek so bittere berou het........ek wou sommer net met jou praat en jou dood aanvaar......ma­ar al hoe ek dit kan doen, is om na die Hemel op te staar..... En te soek na die helderste Ster.....want ek het nooit besef die Hemel is so ver
Posted on: Sat, 20 Jul 2013 20:40:19 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015