Ek weet nie hoe werk die ou wereld nie. Party mense vat God en - TopicsExpress



          

Ek weet nie hoe werk die ou wereld nie. Party mense vat God en maak hom n draak. Dan die ander groep maak hom die punisher. Maar ek aanvaar God as n Vader. Hy is Liefde en nes my aardse vader aanvaar hy my met al my foute. Vir n persoon wat se n kind van 5 gaan hel toe as hy nie gedoop is nie en in n atiistiese huis groot geword het nie.. Jy ken nie jou BYBEL nie.blykbaar het jy die kennis van n mostert saad.
Posted on: Sun, 01 Sep 2013 14:39:25 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015