Engel Bid Glo Vertrou wrote: Maak jou oë toe En jou hart - TopicsExpress



          

Engel Bid Glo Vertrou wrote: Maak jou oë toe En jou hart oop En voel hoe al jou sorge wegloop. Jy moet jou net aan God toevertrou Hom toelaat om jou In liefde toe te vou. Want die lewe op aarde Is nie maklik En van die uitdagings Voel so onredelik, Maar God vra ons net vir ons bes - En belowe Hy sal sorg vir die res. Wanneer jy moeg is, Hoop verloor, berou, Is daar altyd een deur Wat oop staan vir jou. Dit is die...
Posted on: Fri, 01 Nov 2013 04:58:13 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015