Goeie naand almal,nadat ek laasnag soet gaan slaap het met die - TopicsExpress



          

Goeie naand almal,nadat ek laasnag soet gaan slaap het met die droom om sondagskool onderwyser te word het realiteit vanoggend ingesink en ek bedink toe die situasie...dit eers daar gelaat,nou wil ek weet hoe werk die vereistes om n ouderling te word,moet jy oud wees?of net uit oudergewoonte baie kerk loop en mense jou sien oud word in die kerk,sien hoe jy slaap in die kerk en net oud word dinge doen in die kerk?
Posted on: Wed, 24 Jul 2013 16:47:42 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015