Halloween, n oulike Amerikaanse tradisie wat die afgelope jare - TopicsExpress



          

Halloween, n oulike Amerikaanse tradisie wat die afgelope jare ongemerk op ons TV-skerms en in ons koerante en tydskrifte begin verskyn het, word altyd uitgebeeld as n tyd wanneer kinders en volwassenes kostuums aantrek en baie prêt en plesier het. Halloween is egter een van die BELANGRIKSTE FEESDAE VAN HEKSE EN SATANISTE DIE WERELD DEUR, en dit gaan dikwels met MENSE-OFFER gepaard. Halloween, ook bekend as ALLERHEILIGAAND, is afgelei van ALLER-HEILIGEDAG (ALL SAINTS DAY)n dag wat deur die Christelike kerk van die 7de eeu afgesonder is ter nagedagtenis aan gelowiges wat vir hulle GELOOF gesterf het. Net soos mense vroeer op Halloween geskenke van kos aan die GEESTE GEWY HET, bied die Amerikaners vandag lekkernye aan kinders wat kostuums aantrek om hierdie BOSE GEESTE TE VERTEENWOORDIG. In werklikheid is die PAMPOENE MET DIE KERSE wat hulle dra die SIMBOLE van di VURE en FAKKELS van die ANTIEKE RITUELE. HALLOWEEN IS BESLIS NIE SPELETJIES EN GRAPPIES NIE!! 22-29 Okt -Voorbereiding van offerande. Die persoon word ontvoer, gevange gehou en seremonieel voorberei vir mense-offer. 28-30 Okt- Satanistiese Onheilige Feesdae. Verwant aan Halloween. Mense-offer. 30 Okt- een van die belangrikste dae van die jaar vir hekse en sataniste. 31 Okt - Allerheilige aand (Halloween). Een van die 2 belangrikste NAGTE van die jaar. Pogings word aangewend om die kettings te breek wat die deure van die doderyk gesluit hou. Bloed en seksrituele. Seksuele omgang met demone. Diere- en mense-offers- manlik en vroulik. 1-3 Nov -Onheilige Feesdae. Verwant aan Halloween. Die Woord van God se: My volk gaan ten gronde weens n gebrek aan kennis. Hierdie is die werklikheid en is nie net stories nie, of ag dis niks dis net n speletjie nie!! Oktober maand is die mooiste maand, MAAR ons moet besef dis een van die maande wat die sataniste en hekse die meeste besig is om vloeke uit te spreek oor die kinders van die Here. KOM ONS BID SAAM TEEN DIT!
Posted on: Fri, 01 Nov 2013 04:54:32 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015