Hierdie was fantastiese en n suksesvolle 1STE naweek by - TopicsExpress



          

Hierdie was fantastiese en n suksesvolle 1STE naweek by Doorndraaidam! Vir almal wat daar was, ek is seker julle het dit net so geniet en volgende jaar gaan ons GROTER as hierdie jaar! Ek sal later fotos posit en ek dink almal sal met my saamstem...Ons was n wonderlike klomp musiekante bymekaar. Die kampplekke het genoeg bome en dit het n heerlike atmosfeer. Die ablusie is bietjie min, maar hulle gaan dit verbeter. Kom vertel bietjie hoe het julle hierdie naweek gevind?
Posted on: Mon, 04 Nov 2013 08:06:01 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015