Iris: More More more!!!! Lieflike fantasmagoriese daggie vir - TopicsExpress



          

Iris: More More more!!!! Lieflike fantasmagoriese daggie vir julle!!!! JOU SPESIALE DAG Hierdie is My Spesiale DAG vir JOU, sê die HERE. Dis die dag van MY GENESING vir jou bittere PYN en SMART. Genesing van al die seer herinneringe van jou VERLEDE. Genesing vir jou Selfverwyt, Bitterheid en Self-straf. Hierdie is jou dag van VERHEFFING en VERHOGING. Ek kondig jou HERSTEL aan, sê die HERE. Ek trek jou ROU klere uit en trek vir jou FEES klere aan. Hierdie is jou GETUIENIS Dag ... die dag toe Ek die lot van Sion VERANDER het! Jy sal aan jou nageslag vertel: Op hierdie dag het EK jou lot VERANDER! Ek het vir JOU ‘n Nuwe HART en GEES gegee (Eseg. 36:25-28). Begin reeds vandag om vir My DANKIE te sê daarvoor ... in die GELOOF. Dis HOE jy dit ONTVANG in My Naam. Dis JOUNE!!!
Posted on: Sun, 20 Oct 2013 10:10:37 +0000

Trending Topics



ef="http://www.topicsexpress.com/If-you-can-click-a-mouse-you-can-earn-with-us-The-answer-is-topic-1535258893397396">If you can click a mouse, you can earn with us! The answer is
After 3 months in their office, Dr. Ghani and Abdullah have yet
Plush Toys Cute Doll Childrens Gifts Yellow-60CM. Y2312 -
Follow me for more amazing recipes, DIY tips and much more
Father, I ask you to rain healing over each and every person who

Recently Viewed Topics




© 2015