Jy raak nou nie opgewonde oor elke toneelstuk/musiekkonsert en/of - TopicsExpress



          

Jy raak nou nie opgewonde oor elke toneelstuk/musiekkonsert en/of -blyspel/wat ook al op die planke is nie (nie dat ek HOEGENAAMD blasé is nie). . . want álles begin by n konsep, verg harde werk, talent stel hulself bloot en die eindproduk kos vasbyt (Hoewel als vir seker nie altyd slaag nie!) MAAR ek móét Andrew Buckland se eenman-vertoning LAUGH THE BUFFALO ( verleng tot 13 November by die BAXTER!) prys prys prys. En ek is báie dankbaar vir die groot bederf verlede week! :) DANKIE! Buckland is op 59 prima. Dit is n baie fisieke stuk en hy is superfiks. Dis plek-plek gillend-snaaks, die malheid van menswees word uitstekend gewys, dis hartseer,slim, vreugdevol. En daar is presies een prop (n toiletsitplek as kunswerk wat hang uit die dak!) . . .Altyd lekker om na iemand te kyk wat weet wat hy doen.
Posted on: Wed, 30 Oct 2013 11:36:32 +0000

Trending Topics



ass="sttext" style="margin-left:0px; min-height:30px;"> Stacking Stool Finish: Yellow zg55o95 c50cca sa1st9261. See
Un doctor que había estado viendo a una viejecita de 75 "pirulos"
so much is going on in this world we can say should of could of

Recently Viewed Topics




© 2015