Knielend in die stofpad sien ek God se genade spoor in ons lewens. - TopicsExpress



          

Knielend in die stofpad sien ek God se genade spoor in ons lewens. Soos die miertjies se ywer om vir hul winter te voorsien so voorsien Vader van die winter seisoen in ons lewens. Al loop n mens soms grondpad en alleen is Sy spore van Genade ALTYD daar. N mens sien dit net beter wanneer jy kniel. Bring vreugde aan ander *wees n steunpilaar *wees sommer net daar *wees barmhartig * wees bedagsaam *wees betroubaar *wees vrygewig * wees vegewinsgesind ....Ps 37:4 Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer..... Jesus is lief vir julle en ek ook
Posted on: Thu, 03 Oct 2013 04:23:22 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015