Lanklaas sulke mooi woorde gehoor van n liedtjie. Geskryf druer - TopicsExpress



          

Lanklaas sulke mooi woorde gehoor van n liedtjie. Geskryf druer Amanda Strydom. Vader God U ken my naam. My binnegoed en buitestaan. My grootpraat en my klein verdriet. U ken my vrese en my hoop. Die pad wat ek so kaalvoet loop. Die pad het U lankal berei Umaak die pad gelyk vir my. Alle pelgrims keer weer huistoe elke swerwer kom weer tuis. Ek verdwaal steeds op die grootpad. Soekend na u boardinghuis.
Posted on: Tue, 16 Jul 2013 12:21:40 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015