Matteus 11:6 En gelukkig is die een wat nie aan my begin twyfel - TopicsExpress



          

Matteus 11:6 En gelukkig is die een wat nie aan my begin twyfel nie. Johannes was in die trunk en hy het gehoor van al die wonderwerke. Van hom se Jesus dat Niemand is op aarde gebore wat groter as Johannes die doper is nie. Die boodskap aan Johannes in die trunk is juis om nie te twyfel nie. Die werke praat vanself. Ons moet Standvastig wees in ons geloof. Net Jesus, die enigste naam op aarde wat aan ons gegee is waardeur ons verlos kan word.
Posted on: Sun, 03 Nov 2013 21:11:24 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015