Mense as jy geld steel face die nadeel, moet nie die onskuldige - TopicsExpress



          

Mense as jy geld steel face die nadeel, moet nie die onskuldige mense beskulding en nog lieg nie. Wat jy saai sal jy net moet maai. Dan steel jy nog die persoon se receipt en receipt book terwyl jy weet jy het die geld geeet laat die persoon miskien die geld moet terug betaal wat jy gesteel het, dink jy God het jou nie gesien nie. Die Here wat ons dien sien alles Hy is God wat nie slaap nie, Hy sien ook in die deepte van die see. Hy het jou ook mooi gesit en gekyk toe jy die receip wat jy gesteel het gesit en palanseer het met you boek. God will punish you for that 70x7 times, God will never let u go without punishing you. I had pray for that and God will unswer my prayer. U are digging a hole for innocent people God will take us across the hole and put us on the other side of the hole and you will fall in that hole. u will pay for peoples tears. How could you be so heartless.
Posted on: Fri, 05 Jul 2013 07:36:57 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015