Met al die diefstal deesdae doen Koos patrollie in die dorp se - TopicsExpress



          

Met al die diefstal deesdae doen Koos patrollie in die dorp se buitewyke. Toe hy verby die rioolplaas stap sien hy tot sy skok iemand met een hand water uit die kanaal skep en dit drink. Haai, jy kan nie die water drink nie, dis vol menskak! skreeu Koos. Die man antw: I am Julius Malema and I dont understand your boer language. I demand that you repeat it in English! Koos: I just said you must use bouf hands
Posted on: Sun, 24 Nov 2013 01:43:05 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015