More fbf ,Here ek kom se net weer Dankie dat U ons deur die - TopicsExpress



          

More fbf ,Here ek kom se net weer Dankie dat U ons deur die onbekende nag kon draai in U Hande ,Here vir more vra ek U met n hartseer stem kom wees saam met die wat geen heen kome het nie ,en ook die wat buite slaap kom voorsien hulle met kos en n warme plekkie ,Here ons wat het is dankbar daarvoor ,Here daar is so baie wat siek is maar kom raak hulle aan en selfs die wat in die gevangenis is,family ,fbf ,liefde fbf
Posted on: Tue, 13 Aug 2013 05:16:45 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015