My pa het Hart aanvalle gehad die hele middiag en bloed klont was - TopicsExpress



          

My pa het Hart aanvalle gehad die hele middiag en bloed klont was ook deur sy hart, een kamer werk nie op sy hart nie, baie vog op sy longe, al sy are was toe aan sy linker kant maar hulle het toe 2 are oop gekry, dokter se dit was n wonder werk dat ons hom in tyd daar in pretoria gekry het, hy is nog onstabiel. Hulle het nou n niermasjien opgesit om te help werk. Sy liggaam bou te veel sure op en die bloedruk is baie laag. Hulle gaan ook nou binne aarvoeding gee om die antibodies op te bou.
Posted on: Sun, 21 Jul 2013 21:31:55 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015