Môre.Elke more is n geskenk van Bo,in elke sonsopkoms n belofte - TopicsExpress



          

Môre.Elke more is n geskenk van Bo,in elke sonsopkoms n belofte van n nuwe dag.Die daggie is jou geskenk van ons Liewe Heer maak hom stadig oop en vol verwagting.Leef soos n kind vol blydskap en vertroue.Koester elke oomblik,versamel herinneringe en plaas dit in jou skatkis van die lewe.Gee liefde nie net aan jou huismense nie, maar aan elkeen wat God op jou pad geplaas het.Vandag kan jy,gister wou jy,more is dalk te laat.... Mag jou dag vandag geseend wees en gevul wees met lag,liefde,geloof en hoop. Geniet jou dag
Posted on: Thu, 22 Aug 2013 04:33:08 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015