NET jy sal regtig weet of jy die tipe mens is wat ander van jou - TopicsExpress



          

NET jy sal regtig weet of jy die tipe mens is wat ander van jou praat. Indien dit nie in jou hart die waarheid oor jou is nie, staan terug...en weet dat die probleem nie joune is nie, maar die 1 sin wat oor jou praat. As daar wel iets gesê is, waar jy vir JOUSELF dinge kan beter maak, en iets is wat jy weet jy aan kan werk...verander dit vir JOu! Mens moet onthou dat, enige kritiek, goed of sleg, eintlik deur jou gebruik kan word tot voordeel. Maar moet nooit met enige iets negatief weg stap, waarvoor jy NIE emosionele eienaarskap hoef te aanvaar NIE !!
Posted on: Sun, 28 Jul 2013 20:34:23 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015