Om van elke dag die beste dag ooit te maak is om te weet ... * dat - TopicsExpress



          

Om van elke dag die beste dag ooit te maak is om te weet ... * dat elke nuwe dag ons die geleentheid bied om oor te begin; * dat ons gesindheid teenoor die lewe die sleutel tot alles is; * dat wonderwerke elke dag gebeur danksy God se genade; * dat opregte vriende soos kosbare pêrels is; * dat ‘n oor wat luister baie meer werd is as enige woorde; * dat ‘n sagte hart ‘n siel kan aanraak; * dat ‘n helpende hand iemand weer moed kan gee; * dat ‘n drukkie iemand weer kan laat glo; * dat ‘n glimlag iemand se dag kan maak; * dat ons soms net iemand nodig het wat in ons glo; * dat alles gebeur met ‘n doel; * dat probleme oor ons pad ons kom toerus vir die toekoms; * dat ouer mense se wysheid en insig goud is wat verniet uitgedeel word; * dat ons nooit alleen is nie; * dat dankbaarheid vreugde bring; * dat die lewe ‘n gawe en ‘n voorreg is; * dat geluk ‘n keuse is wat net onsself kan maak; * dat die dag van more vir niemand gewaarborg is nie; * dat liefde die begin en einde van alles is; * dat hoop alles moontlik maak; * dat geloof alles waarborg; * dat liefde in ons harte alles onbeskryflik mooi en vreugdevol maak * dat al ons drome en wense wel waar kan word … as ons net opreg glo..!!
Posted on: Tue, 03 Sep 2013 06:23:20 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015