Om van elke dag die beste dag ooit te maak is om te weet ... * dat - TopicsExpress



          

Om van elke dag die beste dag ooit te maak is om te weet ... * dat elke nuwe dag ons die geleentheid bied om oor te begin; * dat ons gesindheid teenoor die lewe die sleutel tot alles is;* dat wonderwerke elke dag gebeur danksy God se genade;* dat opregte vriende soos kosbare pêrels is; * dat ‘n oor wat luister baie meer werd is as enige woorde;* dat ‘n sagte hart ‘n siel kan aanraak; * dat ‘n helpende hand iemand weer moed kan gee;* dat ‘n drukkie iemand weer kan laat glo;* dat ‘n glimlag iemand se dag kan maak;* dat ons soms net iemand nodig het wat in ons glo; * dat alles gebeur met ‘n doel; * dat probleme oor ons pad ons kom toerus vir die toekoms; * dat ouer mense se wysheid en insig goud is wat verniet uitgedeel word; * dat ons nooit alleen is nie; * dat dankbaarheid vreugde bring; * dat die lewe ‘n gawe en ‘n voorreg is;* en dat geluk ‘n keuse is wat net onsself kan maak! (Dankie Petro) Juanita
Posted on: Fri, 05 Jul 2013 09:30:14 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015