Ons is nou 3 weke met Vagabund op droe grond by Peakes Boat Yard - TopicsExpress



          

Ons is nou 3 weke met Vagabund op droe grond by Peakes Boat Yard in Trinidad. Is met grootste "travel lift" in Caribbean uitgehaal. Die engin is uitgehaal. Nuwe engin is bestel nadat te veel kos om ou een reg te maak. Skaduseil is gemaak teen son. 30 grade binne met lugversorging. Vagabund is klaar skoongemaak asook "antifauling". Nou al die kleiner maintenance soos "genset" se diens, ankerketting, dingie oorverf, en nog talle meer. Vandag is "saildrive" uitgehaal. Kraak in omhulsel. Oor naweke geniet ons eiland se pragtige woude, golfbane, winkelsentrum asook "movietown". Sien uit daarna om te kom kuier in SA. Min dae!!!!
Posted on: Tue, 03 Sep 2013 03:17:26 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015