Please read THE Story of Anton van Rooyen! Anton is a War - TopicsExpress



          

Please read THE Story of Anton van Rooyen! Anton is a War veteran and Moth which are great achievements by itself but also Have the Distinction that he lost both his legs on the border- This man is a personal friend and a positive member of society! Surely this man gives inspiration to me as well as a lot of our generation! Not to be negative but communicating his own situation it has become his ideal to walk again and a group of friends decided that they will become involved to ensure that Anton be a walking soldier again- Thus far Anton got one prosthesis but the second one amiss makes it difficult for him! Voetspoor liefdadigheid which were started by Mr(Also a veteran from the bushwar) Blackie Swart has taken it a step further and started his own campaign to get A Second leg for Anton is now on the way! I wish to communicate this venture and hoped that we as Months can get involved? I would also like to post Antons version of the events that lead to the loss of his limbs? ANTON: Hier is my storie nie mooi nie maar ek is trots ! Die 10 Mei 1982 stap ek en my peleton van 10 manne in n hinderlaag met Swapo in Outjo nadat ons gehoor het waar hulle was. Een man gewond skrams in die arm ander een skrams in die knie. All hell broke loose daai dag ek was sleg geskiet en heelwat kere geskiet in my bene. Ek het my regterbeen daar verloor en sewe maande my linker been. Ek was 19 maande in 1 Militere hospitaal met baie pyn en hartseer maar het self daardeur gekom. Ek het kunsbene gekry in 1983 maar dit was so swaar en het my net seer gemaak. Ek het dit gelos want die weermag wou nie meer help nie. So 9 jaar terug het ek weer probeer ek het alle instansies genader via e-mail sonder sukses. Ek het al die bewyse in n leer. Die regering het besluit ek sal nooit kan loop nie en dat dit te duur is. Soos ek se ek het reeds een been maar ek het n tweede nodig. N vriend het my gehelp met my eerste been ek was so gelukkig dit was Desember 2012 ons het laas in Desember gesels en ek het gese ek is reg vir my tweede been sedertien niks meer gehoor nie. My motto bly dit : Ek wil ek sal en ek gaan weer loop ! Al wat ek vra is hulp ek het genoeg gehad van die gevangenis in n rorlstoel dis 32 jaar!! All I need is freedom ! Thank u all brothers and sisters ! Salute !!!! IF A BANK ACCOUNT IS NEEDED FOR VOETSPOOR LIEFDADIGHEID Nedbank Account Name / Rekening Naam: Voetspoor Charity Tak / Branch: Centurion Lifestyle Centre Takkode / Branch Code: 121 914 Rekening No. / Account No.: 106 495 1201 Tipe Rek / Acc Type: Tjek / Cheque Merk jou donasie Tone asseblief Anton van Rooyen - DELVILLE WOOD REMEMBERING 14TH JULY 1916; Commerative Parade in Cape Town - Company gardens 2014 !
Posted on: Tue, 22 Jul 2014 07:37:57 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015