Pretorius Fotografie Share asb? Spesiale aanbieding vir 5Aug 2013 - TopicsExpress



          

Pretorius Fotografie Share asb? Spesiale aanbieding vir 5Aug 2013 in Mooinooi, slegs op bespreking. Almal is welkom om (UNLIMITED) studio fotos te kom neem GRATIS, betaal slegs vir prints. Trek Mooi, snaaks, "fancy" of normaal aan en kom neem lekker formele, casual of snaakse fototjies van jouself, jou kiddies, of sommer die Hele gesin vir die voorportaal se muur of sommer net... Dis nou tyd om daardie spesiale oomblike verewig vas te vang. laatste besprekings eindig 26 Julie 2013. Inbox vir enige navrae of kontak 078 322 7825. pretoriusfotografie@­gmail BBM pin: 2687F09F. Boek gou want plekke raak vinnig gevat.
Posted on: Thu, 25 Jul 2013 08:42:41 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015