Ps. 23 Die Here is my Herder, ek sal géén hartseer vrees nie, Hy - TopicsExpress



          

Ps. 23 Die Here is my Herder, ek sal géén hartseer vrees nie, Hy droog my trane, ja, ek is ewig Sy dogter-kind! Wanneer ek, as vrou, die gevoel van ’alleen’ wees ervaar, hou SY hande myne - stewig vas. Hy vertroetel en Hy vertroos my; met ‘n oneindige Liefde wat net Hy vir my kan skenk. Wanneer familie en vriende té ver is vir net gou-‘n-drukkie-gee, sal Hy gereed staan, want wie is daar wat beter van my .vrouwees. weet? En al gaan my lewe of verhoudings deur donker dae, sal Hy my altyd teen Sy boesem hou en daaraan herinner: ek is EKSTRA spesiaal, want ek, EK is vrou!!!!
Posted on: Thu, 11 Jul 2013 09:51:14 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015